Gaan na inhoud

Bespreking:Document Object Model

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 21:37, 25 April 2020 (Bladtrekke en Kop)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Ek sukkel bietjie met die verstaan van 'n paar dele: tans - DOM is bestaan tog reeds, nie waar nie? DOM bied 'n dinamies en wyer spektrum van beheer ... wyer as wat? --Alias 13:08, 11 April 2006 (UTC)[antwoord]