Gaan na inhoud

Genetiese algoritme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Swanecj (besprekings | bydraes) op 08:43, 30 Januarie 2020 (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Genetiese algoritme''' ('''GA''') is 'n meta-heuristiek wat deur die biologiese proses van evolusie geïnspireer is en deel vorm van die groter klas van e...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

'n Genetiese algoritme (GA) is 'n meta-heuristiek wat deur die biologiese proses van evolusie geïnspireer is en deel vorm van die groter klas van evolusionêre algoritmes (EA). Genetiese algoritmes word gebruik om oplossings vir optimerings- en soekprobleme te vind. 'n Bevolking van moontlike oplossings word geskep, gewoonlik in die vorm van stringe karakters (analoog aan biologiese genetiese materiaal). Die fiksheid van die individue (kwaliteit van die oplossing) word bepaal, een die beste individue word gebruik om 'n volgende generasie te skep. Dit gebeur deur mutasie (die ewekansige verandering van letters) en kruislas (skep van 'n individu uit die materiaal van twee ander). Die proses word herhaal tot die oplossing goed genoeg is.


Genetiese algoritmes is in 1960 deur John Holland geskep, en uitgebrei deur sy student David E. Goldberg. [1]

  1. Sadeghi, Javad; Sadeghi, Saeid; Niaki, Seyed Taghi Akhavan (10 Julie 2014). "Optimizing a hybrid vendor-managed inventory and transportation problem with fuzzy demand: An improved particle swarm optimization algorithm". Information Sciences (in Engels). 272: 126–144. doi:10.1016/j.ins.2014.02.075. ISSN 0020-0255.