XML
Voorkoms
'n XML dokument, is 'n komponent in 'n diensgeorienteerde argitektuur, waar XML staan vir "Extended Markup Language" of vertaal vir Uitgebreide OpgraderingsTaal XML is 'n standaard rekenaar taal waarvolgens data vervoer kan word met bykomende inligting wat die data definieer. Die addisionele inligting maak dit moontlik om die data weer inteligent te interpreteer by ontvangs van die dokument, sonder dat die ontvanger noodwendig beskik oor ingeboude inligting van die data.