Adolph Caesar
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adolph Caesar | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adolph Caesar (5 Desember 1933 – 6 Maart 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Che! (1969), The Hitter (1979), A Soldier's Story (1984), en The Color Purple (1985).
Filmografie
Rolprente
- 1969: Che!
- 1977: Men of Bronze
- 1979: The Hitter
- 1980: Fist of Fear, Touch of Death
- 1984: A Soldier's Story
- 1985: The Color Purple
Televisiereekse
- 1986: Silverhawks