Gaan na inhoud

Adolph Caesar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 12:50, 12 Februarie 2019 (Artikel is wees.)
Adolph Caesar
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adolph Caesar is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Che! (1969), The Hitter (1979), A Soldier's Story (1984), en The Color Purple (1985).

Filmografie

Rolprente

  • 1969: Che!
  • 1977: Men of Bronze
  • 1979: The Hitter
  • 1980: Fist of Fear, Touch of Death
  • 1984: A Soldier's Story
  • 1985: The Color Purple

Televisiereekse

  • 1986: Silverhawks

Eksterne skakels