Module talk:Databoks
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Databoks-module bespreek word. |
|||
|
|
![]() | Daaglikse bladtrekke van Module:Databoks
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hoofletters
Volgens wikidata moet alle labels met kleinletters geskryf word. Ek het nou die kode verander sodat dit alle labels se eerse letter verander na 'n hoofletter. Maar ek weet nog nie hoe om die propertyValue.value
na 'n hoofletter te verander nie. Ek het propertyValue.value = propertyValue.value:gsub("^%l", string.upper)
probeer, soos met die propertyValue.label maar dit het nie gewerk nie. My Lua is nie so goed nie. Help asseblief.
Nog 'n ding om indagte te neem is die geval waar 'n label met 'n begin. In daai geval moet die eerste letter van die tweede woord in die label verander na 'n hoofletter. - Rooiratel (kontak) 11:47, 23 Januarie 2019 (UTC)
- Ek het nou 'n funksie bygesit om die eerste letter van teks na 'n hoofletter te verander. Ek sal later die funksie uitbrei sodat dit gevalle hanteer soos as 'n item met 'n begin.
- Die
propertyValue.label
werk omdat dit 'nstring
is. Maar diepropertyValue.value
werk nie omdat dit 'ntabel
is. Ek weet nie hoe om die waardes uit die tafel te kry nie. Ek het solank CSS gebruik om elke letter van elke woord te kapitaliseer (virpropertyValue.value
), maar dit is nie wat ek wil hê nie. - Rooiratel (kontak) 12:45, 24 Januarie 2019 (UTC)