Gaan na inhoud

Module talk:Databoks

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 14:22, 23 Januarie 2019 (onderhoud)

Hoofletters

Volgens wikidata moet alle labels met kleinletters geskryf word. Ek het nou die kode verander sodat dit alle labels se eerse letter verander na 'n hoofletter. Maar ek weet nog nie hoe om die label na 'n hoofletter te verander nie. Ek het propertyValue.label = propertyValue.label:gsub("^%l", string.upper) probeer, soos met die propertyValue.value maar dit het nie gewerk nie. My Lua is nie so goed nie. Help asseblief.

Nog 'n ding om indagte te neem is die geval waar 'n label met 'n begin. In daai geval moet die eerste letter van die tweede woord in die label verander na 'n hoofletter. - Rooiratel (kontak) 11:47, 23 Januarie 2019 (UTC)[antwoord]