Module talk:Databoks
Voorkoms
Hoofletters
Volgens wikidata moet alle labels met kleinletters geskryf word. Ek het nou die kode verander sodat dit alle labels se eerse letter verander na 'n hoofletter. Maar ek weet nog nie hoe om die lable na 'n hoofletter te verander nie. Ek het propertyValue.label = propertyValue.label:gsub("^%l", string.upper)
probeer, soos met die propertyValue.value maar dit het nie gewerk nie. My Lua is nie so goed nie. Help asseblief.
Nog 'n ding om in dagte te neem is die geval waar 'n label met 'n begin. In daai geval moet die eerste letter van die tweede word in die lable verander na 'n hoofletter. - Rooiratel (kontak) 11:47, 23 Januarie 2019 (UTC)