Gaan na inhoud

Skalaarveld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 20:01, 15 Januarie 2019 (thumb → duimnael)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Skalaarveld soos met temperatuur of druk, waar intensiteit grafies deur verskillende kleure uitgedruk word.

In wiskunde en fisika is 'n skalaarveld 'n funksie wat aan elke punt in 'n ruimte 'n skalaarwaarde toeken. 'n Voorbeeld hiervan is die temperatuur in 'n kamer: op elke plek in die kamer is daar 'n afsonderlike temperatuur (en temperatuur is 'n skalaar).