Gaan na inhoud

Dashcode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 21:40, 8 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Dashcode
Ontwikkelaar Apple Inc.
Bedryfstelsel Mac OS X
Kategorie Sagtewarekontrole-(widget)-ontwikkeling
Webblad Dashcode

Dashcode is ’n sagtewaretoepassing wat deur Apple Inc. geskep is en ingesluit is by Mac OS X Leopard om die ontwikkeling van ’n sagtewarekontrole (widget) vir Dashboard te fasiliteer.