Gaan na inhoud

Hy loop oop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hy loop oop
Ateljeealbum van Brendan Peyper
Vrygestel14 April 2017
GenrePopmusiek, country[1]
EtiketSony Music Entertainment Africa
Brendan Peyper-chronologie
Stop, wag, bly nog 'n bietjieString Module Error: Match not foundString Module Error: Match not found Hy loop oop

Hy loop oop is die tweede ateljeealbum van Afrikaanse popsanger Brendan Peyper. Hy loop oop sit Peyper se countryklanke en akoestiese ondertoon voort, maar bied meer elektro-elemente.[1] Sy kenmerkende klanke van kitaar, tromme, klawers, banjo, en bekfluitjie word ook op Hy loop oop verteenwoordig.[1]

Snitlys

Nr.TitelSpeeltyd
1."Twee is beter as een"4:04
2."Vanaaand sê ek net ja"3:35
3."Hy loop oop"3:32
4."Jou mond is in die pad"3:52
5."Ek gee jou my woord"3:10
6."Net 'n bietjie"2:47
7."Niemand soos jy nie"4:08
8."In silhouette saam met my"4:20
9."Dis so lekker"3:01
10."Ek soek"3:21
11."Sal jy my kan vergewe?"4:32
12."Koffie pure plaas"4:00
13."Rollercoaster"3:25
14."Stille waters"4:13
15."Province Medley"3:32

Verwysings

Eksterne skakels