Gaan na inhoud

Meeuwen-Gruitrode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefjbot (besprekings | bydraes) op 10:39, 6 November 2016 (top: Wys nedersetting se koördinate)
Meeuwen-Gruitrode

Miëve-Roj
Munisipaliteit
Kasteel Meeuwen-Gruitrode
Kasteel Meeuwen-Gruitrode
Vlag van Meeuwen-Gruitrode
Vlag
Wapen van Meeuwen-Gruitrode
Wapen
Ligging van Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg
Ligging van Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°06′00″N 5°31′00″O / 51.10000°N 5.51667°O / 51.10000; 5.51667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterLode Ceyssens (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal91,26 km2 (35,24 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal12 892
 • Digtheid141/km2 (370/vk. myl)
Poskode
3670
Skakelkodes011, 089
Webwerfwww.meeuwen-gruitrode.be

Meeuwen-Gruitrode (Limburgs: Miëve-Roj) is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 91 km². Meeuwen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Meeuwen-Gruitrode:
Ellikom, Gruitrode, Meeuwen, Neerglabbeek en Wijshagen.

Eksterne skakels