Javaans
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Javane.
Javaans ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa) | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [bɔsɔ dʒɔwɔ] | |
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 84 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Kern-Maleis-Polinesies Javaans | |
Skrifstelsel: | Javaanse alfabet (opsioneel) Pegon-alfabet (godsdienstige gebruik) Latynse alfabet (algemeen) | |
Taalbedreigingstatus | ||
![]() Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | jv
| |
ISO 639-2: | jav
| |
ISO 639-3: | jav
| |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |

Javaans (ꦧꦱꦗꦮ, Basa Jawa, [bɔsɔ dʒɔwɔ]), algemeen bekend as (ꦕꦫꦗꦮ, cara jawa, [tjɔrɔ dʒɔwɔ]), vorm deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië op Java en Bali in Indonesië, asook deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Republiek van Sjina, Hongkong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland, Suriname en die Verenigde State van Amerika.
Javaans is 'n baie ou taal – die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 84 miljoen mense gepraat en is die grootste taal van Indonesië, maar is nie die amptelike taal nie.
Verwysings
- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Javanese". Ethnologue. Besoek op 5 November 2016.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Javaans.