Gaan na inhoud

Java (eiland)

Koördinate: 7°29′S 110°00′O / 7.483°S 110.000°O / -7.483; 110.000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 18:15, 7 Februarie 2016 (Bygewerk)
Java
Kaart van Java
Kaart van Java
Geografie

Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 7°29′S 110°00′O / 7.483°S 110.000°O / -7.483; 110.000
Argipel Groot Sunda-eilande

Oppervlakte 128 297 vk km
Hoogste punt Semeru 3 031 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsies Bantam, Jakarta Spesiale hoofstadstreek, Wes-Java, Sentraal-Java, Oos-Java, Jogjakarta Spesiale streek

Hoofstad Djakarta
Grootste stad Djakarta (8 962 000)

Demografie
Bevolking 145 000 000

Bevolkingsgroepe Javane, Soendanese, Madurese
Die wêreld se 13de grootste eiland
Ligging van Java
Nasa-Satellietbeeld van Java
Djakarta, Indonesië se hoofstad en grootste stad op Java
Tale wat op Java gepraat word

Java (Indonesies: Jawa; Javaans: ꦗꦮ) is 'n eiland van Indonesië en sy hoofstad is Djakarta. Java is die meesbevolkte eiland in die wêreld en ook een van die digbevolkste gebiede in die wêreld. Java het 'n bevolking van meer as 145 miljoen mense in 'n gebied 126 700 vierkante kilometer. Dit is die kleinste van die vier Groot Sunda-eilande, maar ook dié belangrikste een.

Die woord Java beteken gierst in Sanskrit, 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane wat 'n belangrike stapelvoedsel in Asië vorm.

Naam Gebied Stad
Djakarta (Jabotabek) 18 924 470 8 579 263
Bandung 6 492 753 1 601 767
Surabaya 4 112 098 2 336 843
Cirebon 1 738 348 253 986
Jogjakarta 1 611 752 703 753
Semarang 1 583 573 1 283 279
Tegal 1 263 997 237 415
Surakarta 1 240 955 563 208
Malang 1 038 247 755 371

Provinsies

  • Bantam (vier regentskappe)
  • Wes-Java (Jawa Barat) (sestien regentskappe)
  • Midde-Java (Jawa Tengah) (nege-en-twintig regentskappe)
  • Oos-Java (Jawa Timur) (nege-en-twintig regentskappe)
  • Spesiale gebied: Jogjakarta
  • Spesiale gebied: Djakarta

Eksterne skakels