Gaan na inhoud

Javaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
 
Javaans
ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 84 miljoen[1]
Taalfamilie: Austronesies
 Malayo-Polinesies
  Kern-Malayo-Polinesies
   Javaans 
Skrifstelsel: Javaanse alfabet (opsioneel)
Pegon-alfabet (godsdienstige gebruik)
Latynse alfabet (algemeen)
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: jv
ISO 639-2: jav
ISO 639-3: jav 
Verspreiding van Javaans
Verspreiding van tale op die eiland Java.

Javaans (ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)) is 'n deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië op Java en Bali in Indonesië. Dit word ook gepraat deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Republiek van Sjina, Hongkong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland, Suriname en die Verenigde State van Amerika. Javaans is 'n baie ou taal - die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 84 miljoen mense gepraat en is die grootste taal van Indonesië, maar is nie die amptelike taal nie.

Verwysings

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Javanese". Ethnologue. Besoek op 8 Oktober 2015.
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Javaans