Gaan na inhoud

Javaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 13:45, 8 Oktober 2015 (Bygewerk)
 
Javaans
ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 84 miljoen[1]
Taalfamilie: Austronesies
 Malayo-Polinesies
  Kern-Malayo-Polinesies
   Javaans 
Skrifstelsel: Javaanse alfabet (opsioneel)
Pegon-alfabet (godsdienstige gebruik)
Latynse alfabet (algemeen)
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: jv
ISO 639-2: jav
ISO 639-3: jav 
Verspreiding van Javaans
Verspreiding van tale op die eiland Java.

Javaans (ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)) is 'n deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië op Java en Bali in Indonesië. Dit word ook gepraat deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Republiek van Sjina, Hongkong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland, Suriname en die Verenigde State van Amerika. Javaans is 'n baie ou taal - die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 84 miljoen mense gepraat.

Verwysings

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Javanese". Ethnologue. Besoek op 8 Oktober 2015.
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Javaans