Gaan na inhoud

UTC+08:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

UTC+08:30 was vanaf 1912 tot 1949 die mees oostelike tydsone van die Republiek van Sjina en het as Changbaityd bekend gestaan. Dit kom ooreen met die sontyd op die 137° 30'-ste breedtegraad, 8:30 vir GMT. Die naam is afgelei van die Changbaigebergte, wat die grens tussen Sjina en Korea vorm.

Op 15 Augustus 2015 besluit Noord-Korea om die klok 'n half uur terug te draai om sodoende in UTC+8:30, die sogenaamde Pjongjang Standaardtyd, te val. Hierdie wysiging is tydens hulle 70ste bevrydingsdag deurgevoer.[1]

Lêer:Timezones2015G UTC+830.png
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see.

UTC+8:30 is die tydsone vir:

Lande en gebiede sonder somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Noord-Korea ** Pjongjangtyd (PYT)


Eksterne skakels

  1. "Noord-Korea zet klok half uur terug". Nu.nl. 15 Augustus 2015.