Gaan na inhoud

Javaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 16:38, 27 Augustus 2015 (Nuwe bladsy geskep met '{{Infoboks webwerf | naam = Javaanse Wikipedia | logo = Wikipedia logo.png | skermkiekie = | tipe = Wiki | taal...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Javaanse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Javaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL jv.wikipedia.org

Die Javaanse Wikipedia is die Javaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 94 800 artikels, en is die 74ste grootste Wikipedia.