Gaan na inhoud

Grumman F-14 Tomcat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
F-14 Tomcat
'n F-14 Tomcat vlieg oor die Persiese Golf
Tipe Meerdoelige onderskepper
Vervaardiger Grumman
Ontwerp deur Grumman
Nooiensvlug 21 Desember 1970
Vrygestel 22 September 1974
Onttrek 22 September 2006 (VS Vloot)
Status In gebruik deur Iranse Lugmag
Hoofgebruiker Amerikaanse Vloot (histories)
Iranse Lugmag
Vorige gebruikers Amerikaanse Vloot
Vervaardig 1969-1991
Aantal gebou 712
Eenheidskoste VS$ 38 miljoen (1998)

Die F-14 Tomcat is 'n tweesitplek meerdoelige vegvliegtuig wat deur Grumman ontwerp en gebou is nadat 'n kontrak in Januarie 1969 toegeken is deur die Amerikaanse Kongres.

Tegniese gegewens

Lengte: 19,10 m
Vlerkwydte: 19,55 m
Hoogte: 4,88 m
Maksimum gewig: 33 724 kg
Maksimum snelheid: Mach 1.2 (by seevlak)
Klimsnelheid: 152,4 m/s
Reikafstand: 3 219 km.




Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.