Gaan na inhoud

Dnipropetrofsk-oblast

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dnipropetrofsk-oblast
Дніпропетровська область
Die ligging van Dnipropetrofsk-oblast in Oekraïne
Die ligging van Dnipropetrofsk-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Regering
Hoofstad Dnipropetrofsk
Bevolking
Totaal 3 476 200
Volgorde 2de
Statistiek
Oppervlakte 31 914km²
Volgorde 1ste
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïns
Webtuiste gorod.dp.ua
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Dnipropetrofsk-oblast (Oekraïens: Дніпропетровська область, Russies: Днепропетро́вская о́бласть) is 'n oblast (of gebied) in Oekraïne. Die oblast is ook die tweede grootste (naas Odessa) ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Dnipropetrofsk (ook bekend as Dnepropetrofsk). Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken[1].

Sien ook

Verwysings