Gaan na inhoud

Haarwurm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Haemonchus contortus
Eier van Haemonchus contortus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. contortus
Binomiale naam
Haemonchus contortus
(Rudolphi, 1803) Cobb, 1898

Die Haarwurm (Haemonchus contortus) is 'n parasiet wat algemeen by herkouers soos skape en bokke voorkom.

Behandeling

FAMACHA (FAffa MAlan CHArt) is 'n metode waarvolgens slegs sekere skape of bokke in 'n kudde vir behandeling teen haarwurm gekies word. Skape word gekies vir dosering gebaseer op die graad van bloedarmoede (anemie) wat hulle vertoon in hul slymvliese. Op sy beurt, word die graad van anemie beoordeel deur middel van 'n ander kleur begeleide kaart.