Gaan na inhoud

Python (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Python is 'n hoëvlak, oopbron programmeertaal wat deur Guido van Rossum vrygestel is in die jaar 1991 . Python se ontwerpsfilosofie is om so eenvoudig as moontlik te wees om te lees, en laat 'n progameerder dus toe om 'n programatiese funksie uit te voer met minder lyne kode as wat tipies moontlik sou wees in ander tale, bv. C . 'n Goeie voorbeeld van Python se klem op eenvoudigheid is die feit dat funksies nie tussen hakkies geskryf word nie, maar liewers staat maak op 'n sekere hoeveelheid spasies om blokke kode saam te groepeer.

Sjabloon:Link FA