Dubbelsnip
Voorkoms
Die Dubbelsnip (Gallinago media) was voorheen algemeen en wyd versprei maar is nou skaars 'n somertrekvoël. Die voël se status is nou amper bedreigd. Die voël is 28 - 30 cm lank, 130 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 48 cm. In Engels staan die voël bekend as Great Snipe.
Fotogalery
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-7