Gaan na inhoud

Rekenaarprogrammering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Jaco.Benade (besprekings | bydraes) op 07:38, 17 November 2004
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Rekenaar programmering (of sommer net programmering) is die ontwerp en skryf van programme in rekenaartale en vertaling na masjienkode. In meer besonderhere is dit die implementering van een of meer verwante abstrakte algoritmes, deur gebruik te maak van ‘n programmeertaal om ‘n werkende rekenaar program te skep. Programmering bevat elemente van kuns, wetenskap, wiskunde en ingeneurswese.