Java (programmeertaal)
Java is 'n algemeen doelige, konkurrente, klas-gebaseerde, objek-georiënteerde rekenaar programmeertaal wat spesifiek ontwerp is om so min as moontlike implementering afhanklikhede te he. Dit is bedoel om programmeerders toe te laat om op n "skryf eenkeer, hardloop enige plek" basis te werk, wat beteken dat die kode wat loop op 'n platform nie gehercompoleer hoef te word om op n ander plat form te werk nie. Java-toepassings is tipies saamgestel na bytecode(klas lêer) wat dan kan loop op 'n Java Virtual Machine (JVM), ongeag van die rekenaar argitektuur. Java is, as van 2012, een van die gewildste programmeertale in gebruik, veral vir kliënt-bediener web programme, met 'n 10 miljoen gebruikers gerapporteer. Java is oorspronklik ontwikkel en vrygestel deur James Gosling by Sun Microsystems (wat sedertdien met Oracle Corporation saamgesmelt het). Die taal het baie van die sintaks van die tale, C en C + +.
Die oorspronklike en die verwysing uitvoeders Java opstellers, virtuele masjiene, en klas biblioteke is ontwikkel deur Sun in 1991 en die eerste keer in 1995 vrygestel. In Mei 2007, in ooreenstemming met die spesifikasies van die Java Gemeenskap Proses, het Sun Java tegonologie geherlisensieer onder die GNU General Public License. Ander het ook alternatiewe implementering van hierdie Sun tegnologie, soos die GNU Compiler vir Java en GNU CLASSPATH ontwikkel.
Sien ook
- Java, vir ander betekenisse van die begrip Java.
- JavaScript, 'n programmeertaal.