Java (eiland)
Voorkoms
Java | |
---|---|
![]() Kaart van Java | |
Geografie
| |
Ligging | Indiese Oseaan |
Koördinate | 7°29′S 110°00′O / 7.483°S 110.000°O |
Argipel | Groot Sunda-Eilande
|
Oppervlakte | 128 297 vk km |
Hoogste punt | Semeru 3 031 m |
Administrasie | |
![]() | |
Provinsies | Banten, Jakarta Special Capital City Region, Wes-Java, Sentraal-Java, Oos-Java, Yogyakarta Special Region
|
Hoofstad | Djakarta |
Grootste stad | Djakarta (8 962 000)
|
Demografie | |
Bevolking | 138 000 000
|
Java is 'n eiland van Indonesië, en die hoofstad is Djakarta. Java is die hoog bevolkste eiland in die wêreld en ook een van die digbevolkste gebiede in die wêreld. Java het 'n bevolking van meer as 140 miljoen mense in 'n gebied 126 700 vierkante kilometer groot. Die woord Java (is 'n sanskrit woord) beteken gierst wat 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane is, wat 'n belangrike stapelvoedsel in Asië vorm.
Naam | Gebied | Stad |
---|---|---|
Djakarta (Jabotabek) | 18 924 470 | 8 579 263 |
Bandung | 6 492 753 | 1 601 767 |
Surabaya | 4 112 098 | 2 336 843 |
Cirebon | 1 738 348 | 253 986 |
Yogyakarta | 1 611 752 | 703 753 |
Semarang | 1 583 573 | 1 283 279 |
Tegal | 1 263 997 | 237 415 |
Surakarta | 1 240 955 | 563 208 |
Malang | 1 038 247 | 755 371 |
Provinsies

- Bantam (vier regentskappe)
- Wes-Java (Jawa Barat) (zestien regentskappe)
- Midde-Java (Jawa Tengah) (negenentwintig regentskappe)
- Oos-Java (Jawa Timur) (negenentwintig regentskappe)
- spesiaal gebied: Yogyakarta
- spesiaal gebied: Djakarta