Javaans
Voorkoms
Javaans ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa) | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 85 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Malayo-Polinesies Kern-Malayo-Polinesies Javaans | |
Skrifstelsel: | Javaanse alfabet (opsioneel) Pegon alfabet (godsdienstige gebruik) Latynse alfabet (algemeen) | |
Taalbedreigingstatus | ||
![]() Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | jv
| |
ISO 639-2: | jav
| |
ISO 639-3: | jav
| |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Javaans (ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)) is 'n deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië op Java en Bali in Indonesië. Dit word ook gepraat deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Republiek van Sjina, Hongkong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland, Suriname en die Verenigde State van Amerika. Javaans is 'n baie ou taal - die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 85 miljoen mense gepraat.