Gaan na inhoud

Java (eiland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur EmausBot (besprekings | bydraes) op 03:41, 4 Desember 2012 (r2.7.3) (Robot: verander sk:Jáva na sk:Jáva (ostrov))
Java
Kaart van Java
Kaart van Java
Geografie

Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 7°29′S 110°00′O / 7.483°S 110.000°O / -7.483; 110.000
Argipel Groot Sunda-Eilande

Oppervlakte 128 297 vk km
Hoogste punt Semeru 3 031 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsies Banten, Jakarta Special Capital City Region, Wes-Java, Sentraal-Java, Oos-Java, Yogyakarta Special Region

Hoofstad Djakarta
Grootste stad Djakarta (8 962 000)

Demografie
Bevolking 138 000 000

Java is 'n eiland van Indonesië, en die hoofstad is Djakarta. Java is die hoog bevolkste eiland in die wêreld en ook een van die digbevolkste gebiede in die wêreld. Java het 'n bevolking van meer as 140 miljoen mense in 'n gebied 126 700 vierkante kilometer groot. Die woord Java (is 'n sanskrit woord) beteken gierst wat 'n groep soortgelyke, dog verskillende grane is, wat 'n belangrike stapelvoedsel in Asië vorm.

Naam Gebied Stad
Djakarta (Jabotabek) 18 924 470 8 579 263
Bandung 6 492 753 1 601 767
Surabaya 4 112 098 2 336 843
Cirebon 1 738 348 253 986
Yogyakarta 1 611 752 703 753
Semarang 1 583 573 1 283 279
Tegal 1 263 997 237 415
Surakarta 1 240 955 563 208
Malang 1 038 247 755 371

Provinsies

Tale op Java
  • Bantam (vier regentskappe)
  • Wes-Java (Jawa Barat) (zestien regentskappe)
  • Midde-Java (Jawa Tengah) (negenentwintig regentskappe)
  • Oos-Java (Jawa Timur) (negenentwintig regentskappe)
  • spesiaal gebied: Yogyakarta
  • spesiaal gebied: Djakarta