Kaap St. Lucia-vuurtoring
Voorkoms
Die Kaap St. Lucia-vuurtoring was aanvanklik suid van Umkomaas opgerig gedurende 1892 en was gedurende 1915 veskuif na sy bestaande posisie; 20 km suid van St. Lucia, KwaZulu Natal op 'n bebosde sandduin. Die vuurtoring is onbeman en aktief.