Gaan na inhoud

UTC+05:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Luckas-bot (besprekings | bydraes) op 07:27, 5 Februarie 2011 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: ca:UTC+05:30)
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see.

UTC+5:30 is die tydsone vir:

Lande en gebiede sonder somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Indië * Indiese Standaardtyd (IST)
Sri Lanka * Sri Lankatyd (SLT)

Beide die tye word vanaf die observatorium in Allahabad in Indië bereken.

Eksterne skakels