Gaan na inhoud

Mate (tee)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lêer:Mate met stele.jpg
Mate met stele

Die mate (of yerba) is 'n gewilde soort tee in Argentinië en ander Suid-Amerikaanse lande. Dit word van die gedroogde blare van die huls (Ilex) gemaak en met baie suiker gedrink. Die Argentynse stad Apostoles is die sentrum van die mate-nywerheid.